Dot serfontein biography examples

  • Dot serfontein biography examples
  • Biography examples for students.

    Dot Serfontein

    Dot Serfontein (–, doopname Susanna Jacoba, getroude van Krog) was 'n Afrikaanse skrywer van kortverhale en kontreiverhale. Sy was die moeder van die digter Antjie Krog.[1] Sy het ook onder die skuilname S.J.

    Dot serfontein biography examples for kids

    Nasau en Luca Fick geskryf.

    J.C. Kannemeyer het in geskryf van sy oortuiging dat Serfontein "nog nooit werklik na waarde geskat is nie, dat haar essays van die beste kortkuns in Afrikaans is, selfs al skryf sy ’n betreklik konvensionele tipe prosa met niks van die eksperimente van party hedendaagse outeurs nie".

    Lewe en werk

    [wysig | wysig bron]

    Susanna Jacoba (Dot) Serfontein is op 30 April in haar ouma Serfontein se huis op Kroonstad gebore as die derde kind van mnr.

    Dot serfontein biography examples

  • Dot serfontein biography examples for kids
  • Biography examples for students
  • Short biography examples
  • Dot serfontein biography examples list
  • en mev. Kootjie Serfontein van Erfdeel. Haar vader was ’n bekende Afrikanerbeesboer in die Kroonstad-distrik. Die bynaam Dot kry sy omdat sy as klein dogtertjie nie “dogtertjie” kon sê nie, maar net “dottertjie”.

    Sy gaan op die dorp skool, waar sy in die koshuis bly,